Copy this player to your blog, website or profile:
Other songs by this artist:
Die Grootste Gaping
Leeg L?rome Droom
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Br...
Bid Vir My
Klipgooi Glashuis
Maak Of Braak
Brand Suid-Afrika
Ek Dink Aan Jou (As Dit Re?
Sielswartgat
Die Illusie Van Veiligheid
Monoloog In Stereo
My Lys Verskonings
Fokofpolisiekar
Vernietig JouselfVerklaar
Ek verklaar ek sit nou met niks nie
Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
ons harte poes toe van pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
is dit rerig nodig om soos jy te wees
ons sing al jare saam aan ons doodslied
die leuenaar in my is die leuenaar in jou
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
ons albei poes toe op pyn