#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
Song Texts
F
Fokofpolisiekar
Vernietig Jouself
Copy this player to your blog, website or profile:
Artist:
Songname:
Year:
Lyricist:
Type the lyrics exactly as you'd like them to appear on the website:
Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid vernietig jouself daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat vir instansies van die bewussyn, konditioneer my die bybel van pyn ons almal pak die kole ons almal stook die vuur ons almal bou die mure wat idees bestry ons is die rebelle wat misluk het ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het vernietig jouself dis moeilik om die kettings af hulle maak dit aan jou binnegoed vas dis moeilik om die kettings af te breek
Enter the code exactly as it appears:
Your name (we'll put your name under the lyrics, optional):
Email (to let you know when your subission gets posted, optional):