#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
Song Texts
F
Fokofpolisiekar
Tygerberg Vliegtuig
Copy this player to your blog, website or profile:
Artist:
Songname:
Year:
Lyricist:
Type the lyrics exactly as you'd like them to appear on the website:
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand sou ek al my voornemings oorweeg dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien jou kom haal dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees ek's gebore met 666 op my kop getattoeer ek probeer net vasklou aan wie ek is dis op die tv en dis in my brein dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry ons almal werk saam aan afrikaanse amerika algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan al die instruksies wat hul vir ons gee werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly iemand moet vra hoekom ons almal vrek alleen ek probeer net vasklou aan wie ek is
Enter the code exactly as it appears:
Your name (we'll put your name under the lyrics, optional):
Email (to let you know when your subission gets posted, optional):